Kursusse en Webinaars

KURSESSE:

Muisneste is in samewerking met hul engelse brand “The Love Lab Realtionships”. How to choose your life partner and minimize break-ups is op Udemy beskikbaar. Die kurses word deur Nathanya haarself aan gebied in engels. Kliek op die link hier onder sou jy belang stel:

https://www.udemy.com/course/how-to-choose-your-life-partner-and-minimize-breakups/learn/lecture/22271858#announcements

Jy is ook welkom om na die Love Lab Relationship Website toe te gaan by: http://thelovelab.co.za/

WEBINAAR:

Chappies en Nathanya deel die storie agter hulle storie sowel as ‘n paar waardevolle lesse wat hulle deur die afgelope 8 jaar geleer het.
✔️Met soveel fake verhoudings daarbuite, is dit moeilik om regte advies te kry.
✔️Verhoudings is werk, maar dit hoef nie ‘n las te wees nie.
✔️Verhouding is veronderstel om een van jou grootste avonture te wees.
✔️Die ultimate verhouding begin deur om in jouself te belê.
🎬Volg die link om te registreer: https://event.webinarjam.com/register/1/oy21muw

Clip0186T01

Blog at WordPress.com.

Up ↑

<span>%d</span> bloggers like this: