4 Punte om te verseker jou verhouding groei

Groei is baie belangrik in jou verhouding. Daar moet groei plaas vind, en saam plaas vind. Julle kan nie dieselfde mense wees wie julle 'n jaar terug was nie. Dit gebeur baie dat een persoon 'n ander verby groei en later kan dit frustrasie bring of julle kan fout soek by mekaar wat daar nie... Continue Reading →

12 Voordele om “single” te wees!

Om single te wees is vir my persoonlik en uit my ervaring, een van die belangrikste gedeeltes van menslike ontwikkeling en groei wat daar is.  Daar is natuurlik 'n rede hoekom ek so glo. Toe God mens gemaak het, het Hy eers vir Adam gemaak. Alleen. God het vir hom instruksies gegee sodat hy sy... Continue Reading →

Saam bly voor die Huwelik?

Na al die jare bly dit ñ vraag wat paartjies steeds bly vra. Is dit reg of is dit verkeerd, is dit ñ goeie of slegte idee? Ek het nou baie onlangs saam die Finese Tydskrif dieselfde vraag help antwoord. Uit my persoonlike ondervinding moet ek vir jou vertel dat ek nie nodig gehad om eers saam... Continue Reading →

Versoeking

Versoeking, daai pakkie wat op ñ daaglikse basis voor ons neer gesit word. Soms herken ons dit en soms nie. Soms kies ons om dit raak te sien en ander kere nie. Ons begin verduidelikings en redes soek om dit te regverdig maar op die ou einde van die dag is ñ versoeking presies wat dit sê, ñ... Continue Reading →

When you choose…

“The important thing to bear in mind is that you must face your willingness to die to yourself before you choose to walk down the aisle. Is this person the one for whom you are willing to die daily? Is this person to whom you say, “I do” also the one for whom you are... Continue Reading →

Besef wat jy werd is

Om eerlik te wees, besef jy regtig wat jy werd is? As jy wel doen, sal jy dan jouself besig hou met die dinge en mense soos jy tans doen? Wat se soort mense omring jy jouself mee en hoe kies jy om op te tree waneer jy om hulle is? Hoe kies jy om... Continue Reading →

Definition of True love

Love is a commitment that will be tested in the most vulnerable areas of spirituality, a commitment that will force you to make some very difficult choices. It is a commitment that demands that you deal with your lust, your greed, your pride, your power, your desire to control, your temper, your patience, and every... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑